Seems you have not registered as a member of getfreeebooks.online!

You may have to register before you can download all our books and magazines, click the sign up button below to create a free account.

Sign up

Klasgids Jan 2018 Laerskool
  • Language: af
  • Pages: 68

Klasgids Jan 2018 Laerskool

klasgids is al meer as 50 jaar lank die afrikaansonderwyser (afrikaans huistaal en eerste addisionele taal) se regterhand in die klaskamer. die tydskrif verskyn kwartaalliks en bevat onder ander: vraestelle, taaloefeninge en -toetse, besprekings en vrae oor voorgeskrewe gedigte en kortverhale, wenke vir onderwysers en lesers oor allerhande onderwerpe, lees wat doen onderwysers wat omgee vir hul leerders en vir afrikaans!

Perfek (CAPS)
  • Language: af
  • Pages: 79

Perfek (CAPS)

Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.

In haar wildbewaarder se arms & Potensiele metgesel
  • Language: en
  • Pages: 60

In haar wildbewaarder se arms & Potensiele metgesel

jennifer het rus en vrede vir haar siel kom soek op paul se wildsplaas. na 'n lewe van roem in haar oud orkes, voel hierdie plekkie tussen erens en nerens soos haar tuiste. of dalk is dit paul? ja, hy voel soos huis vir haar.

Kaalvoetnooi
  • Language: en
  • Pages: 108

Kaalvoetnooi

elzani het nie net koffie op xander se hemp gemors nie, maar ook sy motor gestamp en sowaar, hier staan hy 'n derde keer voor haar. die keer dreig sy hom met 'n mes. met drie "e;ongelukke"e; agter die rug, kan hulle dalk nou uiteindelik op die liefde fokus?

Isabelle
  • Language: af
  • Pages: 201

Isabelle

Hul persoonlikhede knoop en skuur behoorlik - sy, die opsters gravinnetjie, en hy, die boertige bywoner. Maar meer as 'n herinnering kan Isabelle nie word nie, want Arendt de Leeuw het net 'n paar maande oor.

Sterkykers
  • Language: af
  • Pages: 52

Sterkykers

Hierdie bundel van vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners bou voort op die suksesvolle Toulopers. Bekende digters en skrywers soos Koos Kombuis, Ronelda S. Kamfer, Nathan Trantraal, Annie Klopper, Fanie Viljoen, Izak de Vries en Jaco Jacobs span kragte saam met opwindende nuwelinge.

Skwiek
  • Language: af
  • Pages: 31

Skwiek

op 'n dag kry nathan 'n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. en binne-in is 'n hamster. hy is oulik en wollerig en sy naam is skwiek. en hy is nie sommer 'n gewone hamster nie ... hy kan mense hipnotiseer! maar dan vind nathan uit skwiek is op 'n geheime sending ... en 'n gevaarlike skurk is warm op hul spoor!

Bertie Blikbrein
  • Language: af
  • Pages: 17

Bertie Blikbrein

Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp... Haarjel wat van kleur verander. 'n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste...

Voltooide sirkel
  • Language: en
  • Pages: 120

Voltooide sirkel

Sewe jaar nadat Riette se tweelingsus sterf by die geboorte van haar baba, kom die kind se pa na haar soek. Nou eers! Moet hy nou regtig so sagsinnig wees - en so aantreklik ...?

Bootnimf
  • Language: en
  • Pages: 121

Bootnimf

Mischka Muller vlug Rusland toe en gaan sing op 'n skip op die Wolga. Sy ontmoet die Suid-Afrikaner Rian Verwey en kom mettertyd agter dat 'n onvergeeflike daad van jare gelede hulle op 'n vreemde manier aan mekaar verbind.